Graad R – Vorschule

Wir begrüßen Sie herzlich bei unserer Vorschulklasse!

Wir orientieren uns an dem Bildungsplan des südafrikanischen Lehrplans. Die Vorschüler kennen seit einem Jahr das neue Schulgelände, viele Mitschüler und die Lehrer.Die Schüler befinden sich an einem Ort, der Spaß macht, der von gegenseitem Respekt geprägt wird und wo elementares Wissen spielerisch erlernt wird.Kinder sind so unvoreingenommen in ihrem Umgang mit Kulturen und Sprachen, daß sie einfach akseptieren und tolerieren.Die enge Zusammenarbeit zwischen Lehrerpersonal und Erziehrinnen unterstützt den fließenden Übergang von der Vorschule in die 1. Klasse.Das bunte und fröhliche Klassenzimmer befindet sich unter Denkmalschutz. Es ist eines der ersten Gebäude am Ort. Die Kinder spielen auf einem großen und sicheren Spielplatz.. Sie erfreuen sich spielend am Töpfer-, Musik-, Computer-, Schwimm- und Schachunterricht.

Die begin van die grondslagfase is vir ons baie belangrik.  In hierdie klas word klem gelê op al die basiese vaardighede wat nodig is om van ons kinders  gelukkige, gebalanseerde skoliere te maak en berei hulle voor om toegerus te wees vir alles wat van hulle verwag sal word in graad 1.  Op ‘n informele wyse word roetine by die leerders vasgelê en neem hulle graag deel aan die volgende:  Playball, swemlesse, ballet, skaak, keramiek en rekenaarklasse. Aan die einde van graad R word daar van alle leerders verwag om deur ‘n arbeitsterapeut geëvalueer te word waar skoolgereedheid getoets word alvorens die leerders na graad 1 bevorder word. Omdat daar van alle leerders wat in graad R ingeskyf word verwag word om ten minste 1 jaar in ons kleuterskool deur te bring, is hierdie leerders almal reeds Duits magtig.

Deutsche Schule Kroondal

Brunhilde Raschke

Onderwyseres Voorskoolklas
  • Kwalifikasie: BA. Ed (4jaar) HOD (Nagraads Pre-primêr)
  • Jare ervaring: 4jaar
Back to Top