logo
image description

Spatzennest

Im Spatzennest bemühen wir uns um das Erlernen der deutschen Sprache und legen besonderen Wert auf Spiel, Gesang, Kunst und Musik.

Wir vermitteln christliche Werte, sowie deutsche Kultur und Tradtion (z.B. Ostern, Himmelfahrt, Weinachtsbäkerei, Christusfest).

Das Spatzennest verfügt über einen groβen und sicheren Spielplatz.

Zwischen kühlen Schattenbäumen liegen Sinnesgarten, gemüsegarten für Kinder und viele kuschelige Winkel, wohin sich die Kinder zurückziehen können. Wöchentliche AG’s: Playball, Gimnastik und Ballet. Wir unternehmen regelmäßig Ausflüge


  • Zeiten: 07h00 – 13h00
  • Nachmittagsbetreuung:      13h00 – 17h00

Die kleuterskool is bemoeid met die vaslegging van die duitse taal met klem op spel, sang, kuns en musiek.

Ons koester Christelike waardes en die Duitse kultuur en tradisies.(bv. Paasfees, Hemelvaart, kerskoekies bak, Christusfees)

Die kleuterskool het ‘n ruim speelterrein. Tussen loweryke bome spog die kleuterskool met ‘n sensoriese tuin en kinder-groentetuin.

Gereelde uitstappies word onderneem. Weeklikse buitemuurse aktiwiteite sluit Playball & Ballet in.


  • Tye: 07h00 -13h00
  • Naskooltye:           13h00 -17h00
Geschichte

In 1984 wurde das Jugendzimmer des Schülerheims (der heutige Gasthof) umgebaut und so war das Spatzennest geboren. Von 1984 bis 1987 betreute Ortrud Penzhorn den Kindergarten. Danach waren Gisela de Wet (1987 – 1989) und Ilse Lundi ( seit 1990) Kindergartenleiterin. Im November 2004 zog der Kindergarten in ein schönes neues Gebäude neben der Schule.

Eintrag am ersten Kindergartentag von Ortrud Penzhorn: ”Es waren anwesend: Thomas Scriba, Francois Taljaard, Helga und Waldo Wenhold, Natasha und Martina Krobath, Theo und Christoph Meyer, Friedel de Wet, Siegfried van Vuuren”. Heute (2014) haben wir Nichten/Neffen und Kinder von den Obengenannten an der Schule und im Spatzennest.

In 1984 word die Koshuis – wat tans die Gasthof is – se Jeugkamer omskep in ‘n kleuterskool en so word die Spatzennest gebore.
Die skool word behartig deur Tante Otrud Penzhorn. Daarna volg Tante Gisela de Wet, tot en met 1989. Tante Gisela word in 1999 opgevolg deur Tante Ilse Lundi, wat huidiglik by die Naskoolsentrum betrokke is.

Op die eerste skooldag, lui Tante Otrud se registerinskrywing as volg: “Kinders aanwesig : Thomas Scriba, Francois Taljaard, Helga und Waldo Wenhold, Natasha und Martina Krobath, Theo und Christoph Meyer, Friedel de Wet, Siegfried van Vuuren”

Dit is spesiaal dat jong famililede van hierdie groepie kinders, vandag nog deel uitmaak van die DSK se familie.

Im November 2004 wurde der Eckstein des neuen Spatzennestes von Pastor Victor Röhrs gelegt. Auf dem Eckstein erscheint folgender Text aus dem Markusevangelium, 13, 31: „Himmel und Erde werden vergehen; meine Worte aber werden nicht vergehen.“

Ein kleiner Kindergarten mit 28 Kindern, wächst zu einer Vorschule mit Klasse R – 17 Kinder welche nun in ihr eigenes Gebäude einziehen, das erste Schulgebäude welches auch unter nationalen Denkmalschutz erklärt wurde.

Unsere Kinder sind oft lange draußen, es wird im Sand gespielt und oft auch mit Wasser. In unserem sensorischen Garten spannen die Kinder beim Spiel alle Sinne in ihrer Fantasiewelt an. Klettern, Steigen und Fahrradfahren gehören zu den alltäglichen Aktivitäten unter herrlich schattigen Bäumen. Onkel Heinrichs Gemüsegarten, direkt neben unserem Spielplatz, fühlt sich als Teil des Spielplatzes an da wir das Gemüse wachsen sehen und auch öfter mal daran schmecken dürfen.

In November 2004 is die hoeksteen van die “Nuwe Spatzennest” deur Dominee Victor Röhrs gelê. Die spreuk op die hoeksteen is: “Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nooit verbygaan nie.” ‘n Klein kleuterskool met 28 kinders groei tot ‘n kleuterskool met Graad R kinders wat nou hulle eie gebou betrek – die eerste skoolgebou, wat ook ‘n nasionale gedenkwaardigheid is.

Ons kinders bring baie tyd buite deur, daar word in die sand gespeel en dikwels met water. Ons het ‘n sensoriese tuin waar die kinders alle sintuie inspan, en in hulle eie fantasiewêreld speel. Klouter, klim en fietsry is deel van die daaglikse aktiwiteite onder lowerryke bome.

Onkel Heinrich se groentetuin wat aan ons speelgrond grens, voel soos deel van die speelterein, want ons sien hoe die groente groei, en proe ook gereeld die produkte daarvan.

Lydia Swart

Lydia Swart

Spatzen | Mossies

 

Alter 3 • 3 Jaar


B.A. (HOD)
Onderrig: 3-jariges, Gr. 1 – 3

• Eeste kontak met Duits deur sang en spel.
• Blootstelling aan teken, verf, knip en ander basiese vaardighede.

Betz Wenhold

Betz Wenhold

Marienkäfer | Ladybirds

Alter 4 • 4 Jaar


Early Childhood Development Certificate – Unisa
Onderrig: 4-jariges

  • Ontsluit kreatiwiteit deur musiek en kunsprojekte.
  • Ander vaardighede word ontwikkel deur legkaarte en persepsionele toerusting.

Susanne Ponter

Susanne Ponter

Dackel | Worshondjies

Alter 5 • 5 Jaar


Early Childhood Development Certificate – Unisa
Onderrig: 5 jariges

  • Voorbereiding vir Gr R
  • Uitbreiding en vaslegging van Duitse woordeskat.
  • Wiskundige vaardigheid word ingeskerp.

SPATZENNEST KLEUTERSKOOL

GRAAD R VORSCHULE

Van die ouerbrief
Spatzennest
KROONDAL NACHRICHTEN