Verskeie nuwe fasiliteite is in ontwikkeling.
Omgewingslandbou waar ons kinders buite in die landerye self leer hoe om saam met die natuur te boer.
Met Lego’s die toekoms in. Speel-speel bou graad 4-7 robotjies met legostelle en programmeer hulle dan om eenvoudige takies te verrig.
Verskeie nuwe fasiliteite is in ontwikkeling. Hieronder tel die Landbou-lesinglokaal, Robotika-lab, 4 nuwe tennis-en-netbalbane en selfs ‘n 25 m verhitte swembad.
Adres:
Pretoria-Rustenburg Road,
Kroondal,
Northwest Province,
South Africa
Tel: +27 (0)14 536 3814
E-pos: school.dsk@kroondal.org.za
Fax: 086 518 0576