Seit 2013 beteiligen wir uns rege am internationalen WESSA / WWF „Eco-schools“ Projekt.

Mit dem Thema „Natur und Biodiversität“ erhielten wir die Bronze-Urkunde in unserem ersten Jahr.

Im Jahr 2014 kam das Thema: „Nachhaltiges Nutzen der Rohstoffe“ dazu und wir erhielten die silberne Urkunde.

Im Jahr 2015 kam ein weiteres Thema: „Unsere Gemeinschaft und Erbe” bei und so durften wir unsere grüne Flagge erarbeiten, die uns von Dr. Cathy Dzerefos, der Leiterin des „Eco-schools” Projekts in der NW Provinz, überreicht wurde.

Im Jahr 2016 durften wir die goldene Urkunde mit dem erfolgreichen Projekt zur „Gesunden Lebensart“ erarbeiten. Diese Aktion hat die Etablierung eines Kräutergartens eingeschlossen. Die Aktionen werden jährlich in einem Poster dargestellt.

Unsere Öko-Projekte haben unsere Schüler die Empfi ndlichkeit der Umwelt und die Notwendigkeit des Wiederverwendens und recycelns der Rohstoffe gelehrt. Wir recyceln stets Papier, Plastik und Dosen.

Wir ermutigen unsere Schüler dazu, aktiv die Vögel in unserem Umfeld wahrzunehmen. So haben wir unserem Fleckenuhu ein Eulenhaus im hohen Baum angefertigt, um ihn noch besser beobachten zu können.

Es ist unsere Aufgabe, unsere Kinder zu verantwortungsvollen Schülern zu erziehen und die Aktionen dieses Projekts ermöglichen es!

Deutsche Schule Kroondal neem sedert 2013 aktief deel aan die internasionale WESSA /WWF “Eco-schools project“.

In die eerste jaar, 2013, het ons die tema Natuur- en Biodiversiteit behandel en die brons toekenning ontvang.

In 2014, het ons weer die tema, asook Die volhoubare gebruik van hulpbronne aangepak, en is ons met die silwer toekenning beloon.

In 2015 moes ons die eerste twee temas, asook Ons Gemeenskap en Erfenis ondersoek, en is toe beloon met ons groen vlag, wat deur Dr. Cathy Dzerefos, projekleier van die Noordwes-provinsie se Eco-skole, aan ons oorhandig is.

In 2016 het ons die goue toekenning verwerf deur die suksesvolle voltooiing van die tema Gesonde Leefwyses. Ons aksieprojek het onder andere die vestiging van ’n kruietuin ingesluit. Ons Eco-projekte het die leerders bewus gemaak van die sensitiwiteit van ons omgewing en die noodsaaklikheid van

hergebruik, herwinning en hernuwing. Ons is steeds baie aktief betrokke by die herwinning van afvalmateriaal soos wit papier, blikkies en plastiek.

Ons moedig gereeld die leerders aan om voëls waar te neem en het ’n uilhuis laat opsit sodat die gevlekte ooruile in ons omgewing kan tuis voel.

Deur met die Eco-Skole projek te volhard, poog ons om in ons kinders ’n sosiale verantwoordelikheidsin te kweek.