Neues Spatzennest Elternkommitee

Spatzennest

Liebe Eltern, liebe Schülerinnen und Schüler,

vielen Dank, für Ihre Teilnahme, Hilfe und Unterstützung beim DSK Sportfest letzten Samstag.
Familie Horn spendete der Schule einen Gazebo. Herzlichen Dank!

Donnerstag, den 1. Februar, fand das freundschaftliche Leichtathletiktreffen bei Vastrap statt. Der Tag verlief sehr gut. Vielen Dank allen Teilnehmern, Zuschauern und Helfern.

Wir erinnern an die Jahreshauptversammlung des Schulvereins am Montag, den 5. Februar um 19:00, in der Gemeindehalle. Antragsformulare sind bei der Schule erhältlich. Ein Mitlgiedsbeitrag von R500 pro Jahr wird erfordert.

Leichtathletiktreffen: Sportfest @ DSK am 6. Februar um 9:00
Die Lehrer müssen als Beamten bei diesem Sportfest helfen. Schüler die nicht teilnehmen, dürfen daher einen schulfreien Tag haben, in Obhut ihrer Eltern. Eine Lehrerin wird jedoch bei der Schule die Aufsicht über die Kinder haben, die nicht am Sportfest teilnehmen. Bis Montag müssten wir aber wissen wer zur Schule kommt und wer zu Hause bleiben wird. Der Spatzennest- und Vorschultag findet, wie immer, statt.
• Eine Rückmeldung diesbezüglich, wird bis Montag von Ihnen erwartet.


Spatzennest – Wir stellen gerne unser neues Elternkommitee vor: Karien Wenhold, Karien Smuts, Carina van Kasterop, Ricky Fourie, Sonia Lawson, Mariska Venter und Mégan Hautmann. Vielen Dank, dass ihr Euch bereit erklärt habt. Wir wünschen allen gute Zusammenarbeit!

Schülerdatei: Vielen Dank an die Eltern die schon die Formulare zurück schickten. Wenn Sie noch nicht haben, können Sie diese bitte so schnell wie möglich an Luise schicken.

Lesetherapiestunden mit Leen Meyer: Am Montag fangen die angemeldeten Kinder, in einer Übungsstunde, mit Therapie an.


Beste ouers en leerders!

Ons atletiekbyeenkoms was na afloop van die reën ‘n heerlike en gesellige dag. Ek wil hier graag almal bedank wat bygedra het tot die sukses daarvan. Ek wil ook ‘n besonderse dank aan familie Horn rig, wat ‘n “Gazebo“ aan die skool geskenk het.

Donderdag, 1 Februarie was die vriendskaplike sportbyeenkoms by Vastrap. Die dag het baie goed verloop. Dankie vir die deelname en ondersteuning!

Ons herinner u graag aan Maandag, 5 Februarie se algemene jaarvergadering om 19:00 in die Gemeenskapsaal. Aansoekvorms om lid te word van ons Skoolvereniging is by die skool verkrygbaar. Kontak gerus vir Luise as u wil aansluit by die vereniging. Ledegelde beloop R500 per jaar. Nie verenigingslede mag steeds die vergadering bywoon.

Atletiekbyeenkoms, 6 Februarie, om 9:00 teen AOG, Lebone College, RCA en Selly Park by DSK.
Aangesien die meeste onderwyseresse by die atletiekbyeenkoms as beamptes benodig word, sal die leerders wat nie deelneem nie, onder toesig van hul ouers by die huis mag bly. Daar sal egter een onderwyseres toesig hou oor die gr.1-7 leerders wat wel skool toe moet kom. Die Spatzennest en Graad R klasse gaan voort soos altyd.
• Dui dan asseblief op die skeurstrokie aan of u kinders Dinsdag skool toe sal kom, of nie.


Spatzennest – Ons stel graag die Spatzennest se nuwe ouerkomitee aan u bekend: Karien Wenhold, Karien Smuts, Carina van Kasterop, Ricky Fourie, Sonia Lawson, Mariska Venter en Mégan Hautmann. Baie dankie vir julle bereidwilligheid en mag dit ‘n jaar van lekker saamwerk wees.

Skooldata: Baie dankie vir al die vorms wat reeds voltooid en geteken terugestuur is. As u nog nie die vorms terugestuur het nie gee dit asseblief so spoedig moontlik vir Luise.

Leesterapie: Vanaf Maandag sal die leerlinge wat aangemeld is vir Leesterapie, met die terapie in
‘n oefenperiode begin. Alle leesterapie-ouers moet asseblief die addisioenele skeurstrokie
teken en terugstuur.

Leave a Reply