Die allerbekende Kroondaler Basar asook die immergewilde Kroondaler Karneval. Die Deutsche Schule Kroondal se leerders, ouers en personeel werk fluks saam met gemeentelede en inwoners van die Altkroondal ouetehuis om hierdie twee projekte ‘n groot sukses te maak. Die opbrengs van beide projekte word verdeel tussen die Altkroondal ouetehuis, Die Evangelies Lutherse Gemeente Kroondal asook die Deutsche Schule Kroondal.
Adres:
Pretoria-Rustenburg Road,
Kroondal,
Northwest Province,
South Africa
Tel: +27 (0)14 536 3814
E-pos: school.dsk@kroondal.org.za
Fax: 086 518 0576