Tennis

Tennis afrigting geskied elke Dinsdagmiddag volgens ‘n rooster indeling, wat deur die skool uitgereik word, vir alle leerders van Graad 1 – 7.

Graad 1 leerders begin eers met tennis in die tweede kwartaal.