Grondslagvan groei.
Ontwikkeling inelke lewensfase

Graad R
Die begin van die grondslagfase is vir ons baie belangrik. In hierdie klas word klem gelê op al die basiese emosionele en akademiese vaardighede, wat nodig is, om van ons kinders gelukkige, gebalanseerde skoliere te maak en berei hulle voor, om toegerus te wees vir alles, wat van hulle verwag sal word in graad 1.
Professionele onderwysers wat toegewyd is aan jou kind se groei
Ons visie is om ’n skoolomgewing te skep waar elke kind sy of haar volle potensiaal kan bereik — akademies, sportief, en karaktergewys — binne ’n ondersteunende, Christelike raamwerk.
Ons toegewyde span onderwysers en personeel is passievol oor elke leerder se unieke pad. By Deutsche Schule Kroondal kombineer ons akademiese uitnemendheid met sterk waardes, kultuur en gemeenskapsgees. Ons doel is om leerders toe te rus met die vaardighede en karakter wat hulle nodig het om met selfvertroue en betekenis in die wêreld te leef.
Our mission is to empower individuals to overcome life’s challenges through professional psychological support.
Mentally Health Clients
Online Therapies
Clients Wordwide
Naskool OpsigOmgee. Ondersteun. Groei.
Ons naskoolprogram bied ‘n veilige, gestruktureerde en liefdevolle ruimte waar kinders ná skool kan ontspan, leer en speel. Met toegewyde toesig en ‘n fokus op individuele behoeftes, help ons leerders om hul dag af te sluit met balans en ondersteuning — of dit nou deur huiswerkhulp, kreatiewe aktiwiteite of buitespeel is.
01Kroondal Kabouters
Kroondal Kabouters is ‘n opvoedkundige speelgroepie vir mammas of oumas en hul 2- tot 3- jarige kleuters.

02Die Spatzennest
Die Spatzennest is Die Deutsche Schule Kroondal se kleuterskool vir kleuters vanaf 3 jaar oud.

03Graad R
Die begin van die grondslagfase is vir ons baie belangrik. In hierdie klas word klem gelê op al die basiese emosionele en akademiese vaardighede wat nodig is om van ons kinders gelukkige, gebalanseerde skoliere te maak en berei hulle voor om toegerus te wees vir alles wat van hulle verwag sal word in graad 1.


